Thursday, March 12, 2009

Kabouters tussen die diere



Met die hoedjies en stootwaentjies ingepak, het die Kabouters gretig deur die dieretuin deure gehardloop, want eerste te sien is mos die apies.





































"Evan, vang die olifant!!"








































































































1 comment:

Jumé said...

Dis moeilik om te onderskei tussen die Kabouters en die apies!!! hahaha