Sunday, November 30, 2008

Oliewenhuis - Oorlogsmuseum: 18.11.08

Piekniek by Oorlogsmuseum - lekker rond gespeel, geklim en geklouter en soet-goed gepeusel. Daar was tyd vir boomklim ook!






Dylan skree "Kyk ek vlieg!!"









'n Blommetjie vir juffrou se liefde



Lughrina - so vry soos 'n voƫltjie


Al die velde is vrolik :)
Watter blommetjie sal ek vir mamma huis toe vat?





Sjoe, maar daai laaste lekkertjie was darem lekker!

No comments: